Herkouersiekte: Kyk na diere se voer
Jan 28, 2022
2 minutes
DIEREGESONDHEID FAFFA MALAN
FOTO TER ILLUSTRASIE: FREDALETTE UYS
WAT VEROORSAAK DIE SIEKTE POLIO-ENKEFALOMALASIE BY HERKOUERS?
Polio-enkefalomalasie (PEM) by skape, bokke en beeste kom voor wanneer breinselle doodgaan. In die verlede is gemeen PEM word deur ’n tiamien- of vitamien B1-tekort veroorsaak. Vandag weet ons daar is ook vele ander oorsake.
Die siekte kom sporadies voor by veral jong, goedgevoerde kalwers en lammers, en word gekenmerk
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days