Landbouweekblad

BRADFIELD SE STREWE NA GEHALTESAL VOORTLEEF

Boodskappe van meegevoel stroom steeds in ná die onlangse dood van dr. Michael Bradfield (56), een van Suid-Afrika se voorste veekenners, nadat hy lank teen kanker geveg het.

Hy was veral bekend om sy lewenslange strewe om veeboerdery met teelmateriaal in ’n meer wetenskaplike rigting te stuur en om ’n goeie naspeurbaarheidstelsel vir Suid-Afrika se veebedryf in te stel.

Bradfield was ’n gereelde skrywer van rubrieke in en was die, Breedplan (waarvan hy die Suider-Afrikaanse hoof was), en die Lewendehaweregistrerende Federasie (LRF), waarvan hy die uitvoerende hoof was, op Aldam aangebied. Hy was ook die hoofbeampte van die Wagyu-telersgenootskap van Suid-Afrika.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030, web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad5 min read
Geringe Steun Stuit Geensins SA Boere
Dit is ’n feit dat regerings die landbou ondersteun en dat dié ondersteuning in baie lande nie juis afneem nie. Die sekretariaat van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO) doen gereeld navorsing oor landboubeleide en staats