NAT SOMER ONTSIEN GEEN SAAIGEBIED
Jan 21, 2022
1 minute
— NICO VAN BURICK
GRAAN SA se voorlopige op-name toon al Suid-Afrika se graanproduksiestreke het tot ’n meerdere of mindere mate deurgeloop onder die ongewoon nat somertoestande.
Wat die onderskeie somerreëngebiede betref, wou dit teen 12 Januarie voorkomdie beste van alle produksiegebiede vertoon het, hoewel kolle in distrikte soos Mareetsane, Leeudoringstad en Bloemhof baie nat was. Sojabone groei baie stadig en is baie klein. Sonneblomme het ook ietwat gesukkel om op te kom en is nog baie klein.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days