Kalender
Jan 21, 2022
2 minutes
KONFERENSIES
7-8 MAART: Landbouweekblad se konferensie oor herlewingslandbou. Reitz. Navorsingsresultate van proefpersele in die somerreënstreek, die koste van herlewingslandbou en watter somme om te maak as boere na dié stelsel wil oorskakel. E-pos: events@landbou.com
10 MAART: Landbouweekblad se konferensie oor herlewingslandbou. Ottosdal.
15 MAART: Landbouweekblad se konferensie oor herlewingslandbou. Kaapstad.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days