Landbouweekblad

Word inspeksiekar weer voor perde ingespan?

Ná die beslissing van die appèlraad in Desember 2021 oor inspeksietariewe vir die opbergingsektor het die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling belanghebbendes in die graan- en oliesadesektor genooi om voor einde Januarie 2022 insette oor ’n gewysigde standaardbedryfsprosedure (SBP) te maak.

Agbiz Grain meen die grade-ring van graan en oliesade, vir handelsdoeleindes soos vereis deur die Wet op Landbouprodukte (Wet 47 van 1996), word sedert deregulering voldoende selfgereguleer sonder onnodige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit