SKRYF VIR SA JAGTER/HUNTER
Dit is vir ons by SA JAGTER/HUNTER altyd ’n plesier om bydraes van nuwe vryskutskrywers te ontvang. Ons wil graag ons lesers aanmoedig om die pen op te neem en hul ondervindings in die jagveld of tegniese kennis met ons te deel.
Wees asseblief so vrymoedig om enige materiaal of selfs net idees vir moontlike artikels aan die redakteur te e-pos by: johan.vanwyk@ media24.com
’n Mens weet nooit wanneer die