Huisgenoot

GIERE VIR JOU GESIG IN 2022

1 STRALEND

Voor die pandemie was dit al gewild om grimering so natuurlik moontlik aan te wend dat dit eintlik lyk asof jy glad nie grimering dra nie. En die afgelope twee jaar was skynbaar die inspirasie vir ’n gelaat wat selfs nóg meer straal. ’n Skoongesigvoorkoms is ook die jongste mode op sosialemediaplatforms soos TikTok – en ons reken dit sal nog lank so wees.

WENK

Werk van binne na buite vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te