KOEJAWELBOOM
Jan 06, 2022
3 minutes
Saamgestel deur SERGIO MILLER en HUGO LOUBSER
Infografika: MICHAEL DE LUCCHI
DIE immergroen koejawelboom lewer hope smaaklike vrugte waaraan mens én dier smul. Die boom ontwikkel stadig in sy eerste paar maande, maar tel daarna vinnig spoed op en is eindelik eintlik ’n vinnige groeier wat heelwat flukser as baie ander vrugdraende bome groei.
HABITAT EN VERSPREIDING
Koejawelbome is inheems aan tropiese Amerika (Mexiko, Sentraal-Amerika en noordelike Suid-Amerika) en groei wêreldwyd
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days