RAAISELS
KERSBLOKRAAI
HIERDIE BIELIEBLOKRAAISEL WAT OOR TWEE BLADSYE STREK, IS SPESIAAL VIR DIE FEESTYD.
VOEG DIE LETTERS IN DIE KLEURBLOKKIES BYMEKAAR VIR ONS KERSBOODSKAP.
DIE ANTWOORDE VIR HIERDIE BLOKRAAI IS OP DIE WENNERS-EN-OPLOSSINGSBLADSYE.
GROOT BLOKRAAI
NO 2 419
As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot Blokraaie.
WEN ’N GESKENKBEWYS VAN CARIBBEANTAN KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.
VRAAG: WATTER PRETMAKER IS TER SPRAKE?
Een wenner ontvang ’n Caribbeantan-geskenkpak ter waarde van R500. Caribbeantan se innoverende, professionele selfverbruinings-en verbruiningsorgprodukte is ontwerp om jou die gewone beslommernis van selfverbruiningsmiddels te spaar. Nou kan jy met ’n perfekte sonbruin vel spog sonder dat dit jou soveel
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days