WAT MOET EK WEET OOR TROETELDIERVERSEKERING?
Dec 17, 2021
2 minutes
Deur LETITIA WATSON
DIE vere het behoorlik gewaai toe ’n leser se papegaai haar budgie se snawel halfpad afbyt. Die uiteinde: ’n veeartsrekening van meer as R2 000. Nog ’n leser moes R10 000 opdok vir haar hond se gebreekte been.
Ons versorg natuurlik ons troeteldiere met liefde, maar dit kan ’n duur storie word.
Troeteldierversekering is deesdae algemeen, maar die maatskappye en hul opsies verskil hemelsbreed. Ongeluksplanne begin
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days