Die jaar wat was
Dec 17, 2021
4 minutes
JOHAN WILLEMSE
Dit is tradisioneel dat ’n terugskouing aan die einde van die jaar gedoen word om sake in perspektief te plaas en seker ook dat ’n mens moet glo die volgende jaar gaan beter wees. Dit help ook om die neigings vir die nuwe jaar te identifiseer, want dit kan help met beplanning.
’n Sakeleier sê vandeesweek die ekonomie en die omgewing waarin ons besigheid doen, het die afgelope twee jaar onherroeplik verander en die gevolge daarvan begin stadig maar seker ontvou. Dit skep nóg groter onsekerheid.
Die jaar 2021 kan net beoordeel word teen die agtergrond van 2020 en die grendeltyd. Die covid-19-pandemie het sekere neigings verstewig
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days