Landbouweekblad

Planne om melkplase se impak op die omgewing te verlaag

Aangeplante weidings benodig stikstof om genoeg voer vir melkbeeste te produseer, maar stikstofkunsmis is duur en waar dit in oormaat toegedien word, kan dit baie skadelik vir die omgewing wees.

Die skade wat ondoeltreffende stikstofbemesting aan die omgewing aanrig, vind onder meer plaas deur die verhoogde vrystelling van distikstofmonoksied (N2O), een van die kweekhuisgasse verantwoordelik vir aardverwarming (sien KASSIE).

Landbougrond wat bemes word, is een van die voorste vrystellers van N2O. Dis daarom noodsaaklik om te weet wat die omvang van die vrystelling is en hoe dit varieer as gevolg van verskillende landboupraktyke, sodat maniere gevind kan word om dit te verminder.

Navorsers van Suid-Afrika en Duitsland kon nou vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred