Huisgenoot

DIE ROLLE WAT WEGGESMELT HET

LEONARDO DICAPRIO, DIRK DIGGLER IN BOOGIE NIGHTS

Die 47-jarige akteur het eerder die rol van Jack Dawson in Titanic aanvaar, en Mark Wahlberg (50) het eindelik die hoofrol in die 1997-fliek losgeslaan. “Ek dink dis albei goeie flieks, en ek wens ek kon albei gedoen het,” het Leo later aan GQ gesê.

CHRISTINA APPLEGATE, ELLE WOODS IN LEGALLY BLONDE

Die aktrise van -faam (50) het onlangs erken die draaiboek vir die 2001-treffer oor Elle Woods, ’n skynbare dowwe dolla wat ’n prokureur word,.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie