BR-AVO! VIR DIÉ KUNS
Dec 10, 2021
3 minutes
Saamgestel deur KIM SNYDERS
WAARAAN dink jy wanneer jy ’n avokado sien? Dalk hou jy daarvan om dit fyngemaak op roosterbrood te eet of in ’n slaai te gebruik. Miskien gebruik jy dit soms as ’n skoonheidsmasker.
Maar vir hierdie kunstenaar is ’n avokado soos ’n leë skilderdoek wat wink met eindelose moontlikhede om met sy vaardighede te spog.
Vincenzo Scuruchi van Rome in Italië gebruik die vrug om
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days