Op ons speellys
Dec 10, 2021
2 minutes
Deur JACO HOUGH-COETZEE
DINK AAN JOU LYNE
RITA LI
’n Smeulende popliedjie wat ’n vorige liefdesverhouding in herinnering roep. Sy sing oor die plekke waar hulle was, asook van die fisieke aspekte van haar eks, soos die lyne van sy lyf. “Dink aan jou. Dit was binne dae onder die topvyf-plaaslike liedjies op Apple se trefferlys.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days