HOE GEMAAK AS MY BEURSIE GESTEEL WORD?
Nov 19, 2021
2 minutes
Deur LETITIA WATSON
ERWYL jy met vakansie ontspan, werk die skurke harder as ooit. Waar mense in die feestyd saamtrek – in lughawevertreksale, inkopiesentrums, restaurante of op strande – kan geoefende vingers stilletjies jou beursie uit jou broek-of drasak gaps. Dikwels is die dief reeds skoonveld wanneer jy agterkom jy’s besteel.
En dit kan jou baie hoofbrekens besorg, want jou kontantgeld is nie al wat hulle
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days