Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

aar is dae wanneer ’n mens voel dat jy genoeg gehad het. Jy voel om die vadoek op die tafel neer te gooi of die kos halfgaar te los en met jou slippers straataf te loop. Jy voel om ’n taxi te vat of jou kar, as jy gelukkig is, en te ry tot daar waar niemand jou kan bereik nie. Dít is die dae wanneer jy voel dat niemand jou waardeer nie, wanneer jy onsigbaar geword het tussen die daaglikse sleur van skoonmaak,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier2 min read
Boodskappe
“'n ‘Gangstar’ duisend!”, 11 April Lamees Petersen, jy kan voorwaar trots wees op jouself en jou kinders op hul mamma. As jou hart op die regte plek is, kan jy alles vermag. Ek hoop daar is ander wat jou voorbeeld sal volg. EDNA BOTHA Ek het nie gewe
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst

Related