SA Hunter/Jagter

’n Ervaring in die jagveld

HORNADY INTERLOCK-KOEËLS

k gebruik die afgelope 20 jaar 180 grein Hornady InterLock Spitzer-koeëls in my .30-06 Sprg wanneer ek jag en ek is baie tevrede met hulle. Dit is ’n loodkernkoeël met ’n kopermantel, ontwerp om met impak oop te maak, wat ’n groot genoeg wondkanaal verseker en baie skade aan sagte weefsel soos die hart en longe aanrig, sodat die dier gou doodgaan. Ek het in die afgelope tien jaar ongeveer 50 diere in die blouwildebees/koedoe/waterbok-klas met dié koeëls geskiet, op afstande wat wissel van 15 tot 300

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter5 min read
Die ‘Omgekeerde Piramide’ Van Skietaktiwiteite
KONTAKINLIGTING/CONTACT INFORMATION: SAJWV - Inyathipark | SAHGCA - Inyathi Park ADRES/ADDRESS: Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, Suid-Afrika/South Africa TELEFOON/TELEPHONE: (Suid-Afrika/South Africa) 0861 SAHUNT (724 868) | Internasionaal/ Inte
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc

Related Books & Audiobooks