SA Hunter/Jagter

DIE HOON VAN DIE HADEDA

Ek wonder dikwels of ons as jagters aldag waardeer hoe goed ons daaraan toe is hier in Afrika. Kan daar nóg ’n vasteland wees met só ’n diverse aanbod van diere, jaggeleenthede en avontuur?

Veral wat jagavontuur betref, het ons ’n besonder ryk skat geërf, in besonder dié wat te doen het met gevaarlike wild. Dinge het makker geraak sedertdien, maar dramatiese (en tragiese) verhale van jagters wat in Afrika met ongediertes te doene gekry het, is legio.

Maar wanneer presies is ’n gedierte ’n “on”gedierte? Dié vraag het onlangs

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter2 min readForeign Language Studies
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel
SA Hunter/Jagter3 min read
Buck - Messe Die Jagter Se Vriend Vir Meer As ’n Eeu
Buck-messe is alombekend vir hulle kwaliteit en vermoë om skerp te bly ondanks gereelde gebruik. Die Buck-storie begin in 1902 in die Amerikaanse deelstaat Kansas toe ’n grofsmid genaamd Hoyt Buck begin eksperimenteer het met messe wat hy self van ou

Related Books & Audiobooks