SA Hunter/Jagter

DIE LEKKER VAN MESMAAK

Die mesmaak-kuns is so oud soos die mensdom self en die eerste metaalmesse is gevind in uitgrawings waarvan die oorsprong terugdateer na die Brons Era, so 4 000 jaar gelede. Dit was nog altyd – en sal altyd – in die mensdom se toekoms die mees basiese, maar seker ook die algemeenste en noodsaaklikste stuk gereedskap bly.

Ek het in die 1980’s as tiener my eerste mes in my pa se motorhuis gemaak. Die eenvoudige stuk sagte staal het na baie ure se sweet na ’n lem begin lyk, maar ek het geen manier gehad om die lem te verhard nie. Dit het dus baie vinnig stomp geword tydens mytiener-ekspedisies in die veld.

Sedertdien wou ek dit nog altyd ordentlik doen en het in Julie 2019 ’n vastelem-mesmaakkursus byGawie en Thinus Herbst se akademie in Pretoria bygewoon. Beide hierdie manne is lede van die Mesmaker-gilde van Suid-Afrika en het tussen hulle ’n horde toekennings verwerf. Die kursusse word oor naweke aangebied; vroeg Vrydagoggend tot laat Saterdagmiddag. Dit is ’n inleidende kursus wat daarop gemik is om jou die basiese

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min readForeign Language Studies
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar

Related