SA Hunter/Jagter

SO GEPRAAT VAN BALLISTIEK...

’Ngeweersmid se toonbank is altyd ’n interessante plek om jou ore by te gaan uitleen. Daar hoor ’n mens van allerlei wapenkwale en verwante skandes en dinge. Soos nou die dag, toe ons oor die dronkenskap van koeëls staan en skinder, en die gesprek omsit van loopstaal na taal.

“Dis ’n ding,” sê Coenie, “die manne wat hier inkom is meestal Afrikaans, maar as hulle van ’n geweer en sy skieterjasies praat, dan gebruik hulle Engelse terme. Hoekom dan nou nie maar liewer Afrikaans nie? Die taal is dan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min readForeign Language Studies
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar

Related Books & Audiobooks