Finweek - Afrikaans

Is die aanslag billik?

sibanye-Stillwater het vroeër vanjaar ’n aandeleterugkoopprogram van R8 miljard afgehandel, maar die sukses daarvan verlig nie die frustrasie wat dié ontginner van goud en platinumgroepmetale voel nie. Terwyl ’n terugkoopaksie ’n werkbare manier is om geld aan aandeelhouers terug te gee – minder aandele in omloop verhoog die verdienste per aandeel – is die nare teenpool ’n besef dat die mark die maatskappy nie teen volle waarde aanslaan nie.

Dié kwessie van billike waarde was die kern van opmerkings wat onlangs gemaak is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-