SA Hunter/Jagter

Almal se leermeester

Dis waarskynlik redelik akkuraat om te raai dat die .22 LR verantwoordelik was vir die bekendstelling van derduisende mense aan die opwindende wêreld van “groot” gewere. Volgens die gebruiklike prosedure het die meeste van ons ons skiettande met ’n windbuks geslyp. Sodra ons hom bemeester het, is ons daarna versigtig aan die .22 LR bekendgestel.

Ek onthou die dag soos gister toe ek die eerste keer met ’n “regte” geweer kennis gemaak het. Dit was ’n gehawende .22-geweertjie. Vergeleke met die slag van die windbuks waaraan ek toe reeds gewoond was, het die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter8 min read
Die Windbuks As Leermeester
In die gejaagde, moderne era waarin ons vandag lewe, is daar dikwels nie tyd vir die outydse nie, en, wil ’n mens sommer byvoeg, die regte manier van dinge doen nie. Om ’n holruggeryde cliché te gebruik, ons leef in ’n kits-era. Van kitskoffie, kitsp
SA Hunter/Jagter2 min read
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel

Related