SEAN SKEI ’N DERDE KEER
Oct 22, 2021
1 minute
SEAN PENN is alweer ’n enkelloper.
Die Oscarwenner se derde vrou, die aktrise en filantroop (29), het ’n egskeiding gevra net 15 maande nadat die twee stil-stil getroud is.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days