JOU MAAT STERF; HOE NOU MET GEDEELDE GELDSAKE?
Oct 22, 2021
2 minutes
Deur LETITIA WATSON
AL DIE onsekerheid rondom die covidpandemie het ’n leser aan die dink gekry. Hy skryf hy en sy vrou se huis is in albei se naam geregistreer, en hulle het ’n gedeelde bankrekening. Dit skep tans vir hulle geen moeite of probleme nie, maar hoe gemaak as een van hulle onverwags iets oorkom?
Ons het Johan Strydom van FNB Fidusiêre Dienste gevra
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days