Landbouweekblad

Oos-Kaapse vonds leer kenners hoe dino’s asemhaal

Navorsers het die volledige skelet van ’n kalkoengrootte, plantvretende dinosourus, wat ’n dekade gelede op ’n Noordoos-Kaapse plaas ontdek is, virtueel in die grootste detail ondersoek.

Só is vasgestel dat Heterodontosaurus tucki en sy familie op ’n heel ander manier as die meeste ander dinosourusse asemgehaal het.

Die skelet het beentjies bevatfossiel of in enige ander wat deel is van die groter dinosourusfamilie Ornithischia raakgesien het nie. Dit sluit bene in wat ook in die asemhalingstelsel van hedendaagse reptiele en voëls gevind word. Dit sluit gepaarde borsbene en ’n volledige versameling van 18 klein maagribbetjies, genaamd gastralia-beentjies, in. Dié was so klein soos tandestokkies.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc

Related