Huisgenoot

RAAISEL VAN DIE PADREISMOORD

DIT was hul droom: om in ’n motorwoonwa deur Amerika te reis en hul avonture op You-Tube vas te lê.

Hulle was gelukkig en verlief, en Gabrielle “Gabby” Petito (22) en haar verloofde, Brian Laundrie (23), se videoverslag van hul reis het hul avontuur idillies laat lyk. Maar toe verander alles tragies – met skrikwekkende onderstrominge.

In ’n saak wat Amerikaners boei en wêreldwyd opslae maak, het Gabby verdwyn, en die sosiale media was op hol. Tien dae later is haar lyk in die Grand Teton-nasionale park in die staat Wyoming gevind. En ’n lykskouing het bevestig wat baie mense vermoed het: Sy is vermoor. Brian, haar verloofde van twee jaar, het verdwyn, en nou is hy die hoofverdagte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te