Finweek - Afrikaans

Die dinamika agter die Amerikaanse inflasie

een van die belangrikervrae wat deesdae op die mark bespreek word, is of inflasie in werklikheid ’n verbygaande stand van sake verteenwoordig. Ons kan die vraag effens verder uitbrei en vra wat die impak in werklikheid sal wees as die Amerikaanse Fed uiteindelik sy bate-aankope geleidelik begin verminder of die monetêre verruiming wat hulle sedert die aanvang van dieCovid-19-pandemie beskikbaar maak, nou stopsit.

Ek glo wel dat as ons hierdie twee vrae nou kan beantwoord, of ten minste darem met ’n redelike mate van akkuraatheid, ons ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,