Finweek - Afrikaans

Brandstof raak ’n probleem

soos ’n treinongeluk in stadige aksie is ’n energiekrisis aan die ontvou, met beswaarlik enige iemand wat daaraan aandag gee. Miskien is “beswaarlik enige iemand” nie heeltemal waar nie, maar as jy na die verhandelingsposisies in sowel aardgas as olietermynkontrakte kyk, lyk dit of energiepryse se onlangse styglopie, of eintlik hul vlieënde vaart, begroet word deur handelaars wat kortposisies inneem.

Om daarop staat te maak dat pryse na die gemiddelde sal terugkeer en dit dan as strategie te gebruik wanneer jy spekuleer, word weliswaar dikwels as een van die suksesvolste markverhandelingsmetodes beskou, maar in dié

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans4 min read
Stygende Insetkoste Demp Goeie Landboulopie
ondanks betreklike goeie vooruitsigte op reën vir die 2021-’22-seisoen, ervaar die plaaslike landbousektor tans gemengde produksie-omstandighede. Dit kan onder meer toegeskryf word aan ontsaglike ontwrigtings waarmee die wêreld tans te midde van die