Finweek - Afrikaans

HANDEL IN AFRIKA

Ons het almal die merkwaardige syfers hieroor gesien: die vryehandelsgebied vir Afrika (AfCFTA), wat nou van krag is, sal die grootste van sy soort ter wêreld tot stand bring en 1,3 miljard mense in 54 lande met ’n gesamentlike BBP van $3400 miljard verbind en handelsgeleenthede ter waarde van duisend miljarde dollars ontsluit.

Maar die doel om ’n enkele Afrika-mark tot stand te bring en handel te stimuleer, is van meet af aan deur uitdagings in die gesig gestaar, waarvan die belangrikste die gebrek is aan infrastruktuurom dié handel te vergemaklik, die betrokke lande se proteksionistiese beleid én die feit dat baie lande meer gedoen het om handelsbande met lande in Asië en Europa tot stand te bring as met mekaar. Hulle het ook geen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,