Finweek - Afrikaans

Kan werkgewers hul werkers wat geplunder het, ontslaan?

esigheidseienaars wat gesien het hoe hul lewenswerk deur hul eie werknemers voor hul oë vernietig en verbrand word, het groot skade gely, maar daar was ook ’n algehele vertrouensbreuk tussen hulle en baie van hul werknemers.

Die vraag is nou of die werkgewers geregtig is om hul werknemers af te dank vir hul deelname aan die plundery en geweld, wat tydens die chaos in Julie in KwaZulu-Natal en in dele van Gauteng plaasgevind het.

Volgens Clyde Curran, kandidaatprokureur by Miller Bosman Le Roux

Prokureurs, val die gedrag van ’n werknemer buite die werksplek en na-ure in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,