Die Wiel en as
Sep 17, 2021
4 minutes
DIE wiel is een van die belangrikste uitvindsels in die geskiedenis van die mens. Dit het waarskynlik meer as 6 500 jaar gelede in die Kopersteentydperk gebeur. Dit is die tyd (5500 tot 3300 v.C.) toe die mens geleer het hoe om koper te bewerk, maar steeds steenwerktuie gebruik het.
Die wiel wat op ’n as gemonteer is, het voertuie en al ons moderne masjinerie moontlik gemaak.
Sonder die wiel sou ons tegnologies gevorderde samelewing en industrieë nie moontlik gewees het nie. Ons verduidelik hoe dit alles gebeur het.
➧ LAATKOMMER
Die wiel het eintlik sy opwagting gemaak. Ander belangrike uitvindsels die wiel verskyn het, is om mee te stik, , , , , mensgemaakte en die en .
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days