Landbouweekblad

QUO VADIS, FOSKOR?

Dit gaan Manie se verstand te bowe dat ’n strategiese instelling soos Foskor ná langer as ’n dekade steeds nie sy sokkies kan optrek en homself uit die modder kan uitsleep nie. Soos die afgelope twee maande waartydens Foskor vir die soveelste keer ’n force majeure verklaar, sy skouers optrek, en die plaaslike kunsmisbedryf in die steek laat.

’n Bestelling vir 3 000 ton MAP is eenvoudig tot 1 000 ton verminder, want, soos Foskor so graag uitwys, daar was logistieke probleme. Vra een ontstigte boer vir ’n kollega van Manie:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro