Tuis

Sorgvrye TUISKOMS ’n Kommetjie-egpaar is onafhanklik van munisipale netwerke in hul moderne huis waar passiewe ontwerp en volhoubaarheid die pas aangee.

WIE WOON HIER? Charrisse Johnston en Ian Macduff, Oscar die Britse korthaarkat en Winston die Chinese keeshond

WAAR Kommetjie, Wes-Kaap

GROOTTE 195m2

’nKassie in koraal en groen val ’n mens op sodra Charrisse Johnston en Ian Macduff se voordeur oopswaai. Maar dis gou duidelik dat dit een van min helder dekorstukke in ’n gedempte, neutrale palet is.

Die egpaar het hul huis, wat onafhanklik van munisipale netwerke is, verlede jaar gebou op een van twee aangrensende erwe wat Ian in 2007 gekoop het. Die erwe lê in ’n L-vorm en hul huis is op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar
Tuis3 min read
Groen EN AARDS IN DIE BETONOERWOUD
WIE WOON HIER? Wim en JC Steyn en hul tweelingseuns, Luka en Liam (5)WAAR Linden, JohannesburgGROOTTE 423 m² Groen, wit en aards is hoe ons Wim en JC se elegante huis in die Goudstad leer ken het sedert hulle in 2015 hier ingetrek het. Nege jaar, vie
Tuis4 min read
TOT LOF VAN loof
Die meeste plante blom vir lang tye van die jaar nié, daarom is dit noodsaaklik om die blare en groeiwyse in ag te neem wanneer jy plante vir ’n bedding kies. ’n Mens kan redeneer die blomme is net ’n bonus, die blare is eintlik waarna jy moet kyk vo