Michélle sê...
Aug 27, 2021
2 minutes
Skaars het ek gedink ons gaan vanjaar ’n Olimpiese Spele sien.
Nie nadat dit verlede jaar weens Covid-19 uitgestel moes word nie, en ons vanjaar steeds ’n steil, onsekere pad met die pandemie loop.
Maar die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) en Japan het voet by stuk gehou: Die 32ste Somer Olimpiese Spele gaan voort, “om hoop aan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days