Soete sjokolade
Aug 27, 2021
2 minutes
DEUR JAYDEY SASS
![f0036-01](https://article-imgs.scribdassets.com/3wn8myxg1s8wqmgf/images/fileRIZJ6BU3.jpg)
Daar is die vier hoofsoorte sjokolade
Melksjokolade
Dit is die sjokolade wat die wydste versprei word. Dit het ’n romerige, matige smaak. Baie sjokoladestafies word gemaak met ’n melksjokoladebasis.
Witsjokolade
Witsjokolade bevat nie enige ander kakaoprodukte behalwe kakaobotter nie. Dit is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days