Landbouweekblad

Suid-Afrika by ’n kantelpunt ná onluste

ORGANISASIES wat by die ad hoc-groep vir die beskerming van eiendomsregte betrokke is, is dit eens dat die Julie-onluste Suid-Afrika by ’n kantelpunt gebring het waar gesien kan word hoe ver die staat reeds misluk het en hoe sterk parallelle strukture reeds in die land ontwikkel het, veral wat veiligheid betref.

Op ’n webinaar oor anargie en die grondwetlike bedeling het verskeie sprekers gesê die tyd vir praat is verby.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.

Related