Landbouweekblad

Beter grasveldbestuur bring belonings

Wat is Meat Naturally se drie belangrikste doelwitte?

Die herstel van kommunale weiding, vermindering van konflik tussen mense en die natuur, en die opheffing en formele marktoegang vir boere sonder eiendomsreg. Ons doelwit is om kommunale weiding te herstel. Die idee is om gemeenskappe met belonings aan te spoor om goeie weidingspraktyke, soos wisselbeweiding, toe te pas. Die beloning hiervoor is toegang tot mobiele veilings.

Wie het met die idee van mobiele veeveilings vorendag gekom?

Dit was die geesteskind van Gerbrand Nel, herstelbestuurder by Bewaring SA (BSA) se Oos-Kaapse tak. Hy het die veilings in 2014 begin toe ek uitvoerende hoof van BSA was. In 2016 het Meat Naturally as ’n maatskaplike onderneming met winsmotief ontstaan.

Wie besit Meat Naturally?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter