WONDERGEBOU
Aug 06, 2021
2 minutes
Saamgestel deur ROXANNE MOONEYS
Infografika: MICHAEL DE LUCCHI
EER as sewe dekades gelede was dit wat vandag as die Hirosjima-vredesmonument bekendstaan in die middel van ’n kernramp. Dié monument gedenk die lewens van die mense wat in die verwoesting gesterf het toe Amerika in 1945 tydens die Tweede Wêreldoorlog ’n kragtige atoombom op die Japannese
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days