Weg!

Broeke vir buite

MERRELL BELAYSTAPBROEK

Dié Amerikaanse maatskappy is eintlik bekend vir sy stapskoene, maar daar skort min met sy ander staptoebehore. Die Belay is geskik om in die herfs of winter ’n staptog aan te pak. Dis warm en waterwerend, en die snit is van so ’n aard dat die broek onder jou rugsak sit en dus nie skaaf nie. Die gehalte van die stiksel is uitstekend, asook die klein details wat ’n goeie stapbroek van ’n gemiddelde een onderskei.

Die twee broeksakke en die een kantsak maak byvoorbeeld met duursame ritssluiters toe en daar is net genoeg rek in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg6 min read
Boeke En Musiek
Deur Rupert Watson, Struik NatureR300 in boekwinkels Die kremetart is ’n lewende monument in Afrika, ouer as elke plant en dier wat rondom dit voorkom. Dis ongelooflik veerkragtig en kan in die droogste, mees rotsagtige gebiede op die kontinent oorle
Weg11 min read
’n Gids Tot Die Hibiskuskus
Dis Februarie aan die KwaZulu-Natalse Suidkus en ek kom kyk wat gebeur alles tussen Port Shepstone en Port Edward. Hier is min verkeer, min mense langs die see en ek sukkel glad nie om parkeerplek te kry nie. Ek’s dankbaar (dis immers die stil seisoe
Weg9 min read
Dullstroom Bly Gul
Dis ’n helder Saterdagoggend in die laatsomer. Vanaf ’n tafel by die Baker Boys Coffee Café kyk ek uit oor die dorpsmeent. ’n Groepie mense is aan’ t draf, al óm die meent. En jy kan sommer sien dis nie naweekdrawwers nie – daarvoor is hulle gans te