Huisgenoot

Die Olimpiese Spele

DEEL 1 VAN 3 Ontstaan en geskiedenis

DIE Olimpiese Spele is die wêreld se enigste wêreldwye sportfees waarin sportmanne en-vroue aan ’n groot verskeidenheid aktiwiteite deelneem. Die wêreld kom dan byeen om mee te ding en inspirasie uit dié skouspel te put. En dit is gróót – met meer as 200 lande wat in meer as 400 nommers op die Olimpiese Somer-en Winterspele deelneem. Ons kyk na waar dié gebeurtenis begin het.

EERSTE SPELE

Die eerste Olimpiese Spele het in die jaar plaasgevind. Die Spele is in die landstreek Elis in die weste van Griekeland op die Peloponnesiese skiereiland. Die Spele is in dié heiligdom met sy tempels, altare en sportstadions gehou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa