WAAR KRY EK HULP MET MY KREDIETGEMORS?
Jul 23, 2021
3 minutes
Deur LETITIA WATSON
ONLANGS vertel ’n raadop briefskrywer haar bank het háár kredietkaartpaaiement langer as ’n jaar lank verkeerdelik van iemand anders se rekening afgetrek.
Weens al haar ander debietorders het sy nooit die fout raakgesien nie – en die ander persoon ook nie. Eers nadat die ander persoon oplaas by die bank navraag gedoen het oor die vreemde aftrekbedrag, het die bank ons briefskrywer gekontak. Hulle eis dat sý
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days