Finweek - Afrikaans

Groentoekoms vir eiendom

’n Noodsaaklike aspek van die eiendomsektor se voorspoed is om ’n volhoubare bedryf te skep. En met dié dat klimaatsverandering en die uitwerking van Covid-19 volhoubaarheid op die voorgrond plaas, het omgewing-, maatskaplike en bestuursfaktore (OMB) belangriker geword.

Luidens die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling se verslag oor sake- en finansiële vooruitsigte vir verlede jaar beskou beleggers OMB-inligting al hoe meer as belangrik om te bepaal of ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related