Finweek - Afrikaans

Einde van sy langtermyn-beertendens

woolworths Holdings is in 1947 gestig en in 1997 op die JSE genoteer. Dis ’n beleggingsbeheermaatskappy met segmente wat klere, algemene handelsware, voedsel en die David Jones en Country Road Group insluit. Hy is in 11 lande in Afrika suid van die Sahara bedrywig. Die David Jones- en Country Road-afdelings in Australië het ongeveer 89 winkels in 11 lande. Woolworths het meer as 1 300 winkels.

Aandeelprysgeskiedenis

Woolworths het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Grootskaalse Bedankings
Data van die Amerikaanse kantoor vir arbeidstatistieke wys vier miljoen Amerikaners is in Julie 2021 weg by die werk, met ’n vloedgolf bedankings in April. Luidens dié data was 10,9 miljoen poste einde Julie vakant. Ian Cook en sy span van Visier (’n
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes
Finweek - Afrikaans1 min read
“Ek Vra Om Verskoning Vir Die Pyn En Die Lyding En Die Onwaardigheid En Die Skade Wat Apartheid Veroorsaak Het.”
Die Duitse afvaardiging by die COP26-klimaatsberaad in Glasgow wil £700 miljoen aan Suid-Afrika skenk om steenkoolverbruik te verminder. Die doel is om ’n totaal van $8,5 miljard met die Wêreldbank en private beleggers aan te wend om die ontwikkeling