Fast & Furious 9: The Fast Saga
Jun 25, 2021
3 minutes
Saamgestel deur LARA ATSON
![f0048-01](https://article-imgs.scribdassets.com/99ee2b3eo08rehnl/images/file2XOKYY15.jpg)
NÓG MEER AKSIE
n die negende aflewering van die -flieks hervat Vin Diesel (53) sy rol as die aksieheld Dom Toretto. Dis weer brullende, blitsvinnige superkarre waar jy kyk. Dom lei nou ’n stil lewe saam met Letty (Michelle Rodriguez) en sy seun, Brian, wat deur Isaac en Immanuel Holtane gespeel word. Maar gevaar wink om die draai – Dom se langverlore broer keer skielik terug en keer sy lewe op sy
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days