Huisgenoot

BOHAAI OOR DIE ‘VIRUS-LEK’

LANK het wetenskaplikes die bespiegeling afgemaak as net nog ’n ongegronde samesweringsteorie; iets wat so vergesog is dat dit g’n snars waarheid kan bevat nie.

Die storie het trouens herinner aan die verhaal van Stephen King se riller van 1978, The Stand. Daarin saai ’n dodelike pandemie wêreldwyd verwoesting toe ’n gemanipuleerde virus uit ’n biologiese navorsingsentrum ontsnap.

Toe ’n pandemie die wêreld ’n jaar en drie maande gelede werklik tref, het baie wetenskaplikes voet by stuk gehou en gesê die SARS-CoV-2-virus het sy ontstaan in die natuurwêreld gehad. Hulle het gemeen die coronavirus is waarskynlik van vlermuise na ’n ander dierespesie oorgedra en het toe by ’n dieremark in die stad Wuhan in China

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199