Huisgenoot

CHINA SE WEGHOLVIRUS

GANSE stede wat onder kwarantyn geplaas is, mediese personeel met maskers en beskermende pakke, mense wat skielik sterf en ’n onkeerbare virus wat net aanhou versprei en ’n spoor van dood en chaos laat.

Dit klink byna soos iets uit ’n wetenskapsfiksieriller …

Gesondheidskenners waarsku al jare lank dat dit net ’n kwessie van tyd is voor ’n wêreldwye pandemie ons tref – en met die geheimsinnige coronavirus wat nou verwoesting saai in China, en teen ’n ontstellende spoed na ander vastelande versprei, wonder baie of daardie donker dag eindelik hier is.

Dis reeds duidelik dat die gesondheidsowerhede dié virus ernstig opneem.

Nadat die eerste gevalle van besmetting met die virus in Januarie aangemeld is, het Chinese amptenare aan die werk gespring en die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m