BLY VARS
Jun 18, 2021
2 minutes
AAR is twee redes hoekom ons ’n beskermende lagie aan ons armholtes aansmeer: sweet en reuk. Jy dink dalk sweet laat ’n mens sleg ruik, maar in die werklikheid het sweet geen reuk nie – dit is die bakterieë wat in die holte onder ons arms opbou wat die klankie veroorsaak. Dit beteken nie ons hoef ons nie oor sweet te bekommer nie. Niemand hou daarvan om
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days