Finweek - Afrikaans

Verskillende perspektiewe op risiko

ie toekoms ontvou selde presies soos ons verwag (of gehoop) het dit sal. Dikwels gebeur dinge wat ons laat voel ons maak nie die vordering wat ons verwag het om te maak nie. Dit is iets wat ook grondliggend deel is van die ervaring wanneer ons belê. Die waardes in ons portefeulje daal, of groei stadiger as wat ons gehoop het dit sal, want ons beleggingsidees word anders verwerklik as wat ons verwag het. Dié uitgawe van handel oor hoe gewone mense én beleggings-bestuurders dié probleem beskou en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Kortliks
70 000 Die JSE het middel November ’n nuwe rekordhoogtepunt van 70 091 bereik ná onder meer die mediumtermyn-begrotingsraamwerk. Dit dui op bemoedigende fiskale vooruitsigte, met groeiherstel, stygings in kommoditeitspryse en ’n opwaarts aangepaste v
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde

Related