Geraas, finansiële advies en Sneeuwitjie se agtste dwergie, Risiko
May 28, 2021
3 minutes
Deur Paul Nixon
die lewe sowel as finansiële beplanning sou baie makliker gewees het as ons elkeen ’n etiket gedra het wat ons netjies opsom soos Sneeuwitjie se beroemde dwergies. Die meet van ’n “risikoprofiel” vir ’n belegger in ’n finansiële beplanningskonteks was nog altyd iets wat baie moeilik is en veel te wense oorlaat ten opsigte van die gehalte van ons finansiële advies.
Vir die doeleindes van hierdie bespreking kan ons
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days